Nare Kaskenades


Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades http://www.myspace.com/dieheuwelsfantasties http://www.dieheuwels.co.za/ Trekklavier: C Em Am F C Em Am Veronderstel ek word spyt F en dis als verniet C 'n beroerte wag op my Em as ek kon kies Am sou ek niks besluit F ek sou dit kies G C sonder om my oë toe te knyp Trekklavier: C Em Am F C Em waar is jy dan C Am Em dis waa-aaa-aaar jy gaan C G G bitter min bitter mooi sonder trane F C jou hoofstuk voltooi F G F en in die nare kaskenade gly jy net verby C die aardbol respireer die oseaan Em Am tot in vervelens al na mekaar gestaar F blou in die gesig C lig in die broek Em Am hart hard op soek C Em waar is jy dan C Am Em dis waa-aaa-aaar jy gaan C G G bitter min bitter mooi sonder trane F C jou hoofstuk voltooi F G Am en in die nare kaskenade gly jy net verby Am G C C D verveelde ure onder die Afrika-son Am G C oranje pakke ageëts in heuwel D die snelweg wat blom C G bitter min bitter mooi sonder trane Em jou hoofstuk voltooi C D Em en in die nare kaskenade gly jy net verby Am F gly jy net verby C Em gly jy net verby Am C gly jy net verby